Page 1 of 1

albino jakkals

Posted: Sun Jun 09, 2013 11:12 am
by piet
watter van julle manne het al n albino jakkals gesien as iemand sy nommer vir my gee kan ek die fhotos aan stuur dat ons hulle kan plaas

dit was n eerste vir my

piet

Re: albino jakkals

Posted: Sun Jun 09, 2013 10:09 pm
by stan man

Re: albino jakkals

Posted: Mon Jun 10, 2013 7:20 am
by PWV
Piet se albino jakkals.

Re: albino jakkals

Posted: Mon Jun 10, 2013 9:50 am
by piet
dankie oom pieter

ongelukig het die honde hom ook bietjie beetgekry maar sy oe was so lugblou eers gedog hys blind hy het ook glad nie geruik soos ander jakkalse nie llat weet mmar wat is julle menings

Re: albino jakkals

Posted: Mon Jun 10, 2013 1:44 pm
by tafjak
Piet

In watter area? My swaer in die Alexandria(ooskaap)area ook so een geskiet.

Re: albino jakkals

Posted: Mon Jun 10, 2013 3:55 pm
by Spanner
piet wrote:dankie oom pieter

ongelukig het die honde hom ook bietjie beetgekry maar sy oe was so lugblou eers gedog hys blind hy het ook glad nie geruik soos ander jakkalse nie llat weet mmar wat is julle menings

Aan watter kant van die jakkals het jy geruik ? ^-^ Gewoonlik stink die een kant baie meer as die ander kant ...

Re: albino jakkals

Posted: Tue Jun 11, 2013 8:53 am
by piet
tafjak

ek is op ventersdorp nw so 20 k uit die dorp uit

spanner

grapgat