Tyd in die Bos
Posted: Wed Jun 05, 2013 8:03 pm
Goeie Naand
Ek gaan nie die jaar by die jag uitkom nie, maar wil baie graag tyd in die bos spandeer met my gesin, is daar iemand wat `n plaas in die bosveld het waar `n persoon met sy gesin kan in stilte en in die natuur kan deur bring ? As daar onderhouds-werk nodig is om gedoen te word sal ek dit met graagte vir jou doen.Ek is redelik handig met gereedskap en kan dit goed gebruik. Ek wil net graag tyd in die bos spandeer.
Ek hoor graag van julle.
Gert Odendaal
0842062257