Page 1 of 1

Harris Bipod adapter

Posted: Tue Jun 04, 2013 7:10 pm
by rakker
Weet iemand waar ek n Harris bipod adapter kan koop? Ek soek die adapter wat in n gewone standaard houtkolf inskroef.

Ek neem aan die een sal werk:

http://www.harrisbipods.com/HB2R.html

groete

Re: Harris Bipod adapter

Posted: Tue Jun 04, 2013 7:19 pm
by Arnold
qd swivel stud is wat jy soek

Re: Harris Bipod adapter

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:00 pm
by rakker
Arnold wrote:qd swivel stud is wat jy soek
dankie Arnold, ek was nie seker watter adapter gaan pas nie.

Nou waar in kan ek ene koop?

Re: Harris Bipod adapter

Posted: Tue Jun 04, 2013 8:15 pm
by Arnold
n Geweer winkel of smid behoort te hĂȘ.