125 GR SIERRA
-
herley
125 GR SIERRA
Jammer om so baie vrae te vrae. Maar kan iemand my help me die maximum load van die 125 grein sierra punte vir n .308
Dit word nie genoem in die somchem boekie nie mar die manne by Agra het my gese dit is 44, maak nie vir my sin nie nadat ek jul vorige insette gelees het nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 125 GR SIERRA
Jy se nie watse dryfmiddel jy gebruik nie.
Die lading kom van sa jagters se website af:
125gr Nosler BT
Geweer: Tikka 22"
Dryfmiddel: S321
Lading: 50.5
Slagdop CCI 250
Dop PMP
3100ft/s
MAXIMUM LOAD!!!
Begin op +-43grein en werk op terwyl jy kyk vir tekens van hoe druk.

Goed, beter, 6millimeter!
-
herley
Re: 125 GR SIERRA
Sorry man ek gebruik S335, my lading op die oomblik is 43.5, ek gebruik pmp doppe en pmp primers
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 125 GR SIERRA
Bradley, ek het al 130gr Hornady SP's gelaai met 44gr S335 sonder enige probleme. Ek skat jy sal jou lading nog so bietjie kan opstoot.
Hierdie ek elders gekry:
Tikka 27 duim loop 1:12,5 "twist".
Ek het voorheen die 125gr koe?ls met S335 probeer, maar het nie akkuraatheid gekry nie. [Blykbaar kry mens ook nie genoeg S335 in die dop om genoeg spoed te kry nie]
S341 ladings
48 gr
48,5 gr
49 gr - Akkuraatste lading van minder as 1 duim op 200m @ 3215 f/s
S321 ladings
44 gr
44,5 gr
45 gr - Akkuraatste lading van 11mm op 200m @ 3132 f/s
Kyk maar wat skryf Somchem vir die 130gr koeel aan en laat jou daardeur lei. {Jou ladings gaan natuurlik so knertsie ho?r wees}

Ek het gister die 125 gr sierras gaan skiet op die volgende ladings,(44.5), (45), (45.5), (46) en 46.5. Ek het geen druk gekry nie en ook nie groepering nie,my TPL was 69.3. Ek het toe weer punte gelaai met TPL van 70 en 68.Sal vandag weer gaan kyk of ek groeperings kry. Toe ek my TPL gemeet het was dit 71 en dis toe dat ek dit af gebring het na 69.3 
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 125 GR SIERRA
Manne en mainne
EK het die 125 in my 308 gegooi en kon geen nut daarin kry om hulle te skiet nie. Skiet liewer n 150 of 155 teen 2950 tot 2980 as n 125 teen 3100...
daai 125 grein val soos n isuzu in n mynskag IN MY GEWEER van 200 na 300 en 300 na 350 net so kwaai. Ek praat nie van rekenaar programme nie, ek praat van my 308
en van my ondervinding, so eintlik moet ek se EK SAL NIE N 125 SKIET NIE EN nie daar is nie nut vir die 125 grein nie?
Ek het nie ondervindig van die gscustoms punte nie, maar sierra wel.
Sterkte
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 125 GR SIERRA
Oom JBJACQUES BOTHA wrote: EK het die 125 in my 308 gegooi en kon geen nut daarin kry om hulle te skiet nie. Skiet liewer n 150 of 155 teen 2950 tot 2980 as n 125 teen 3100...
daai 125 grein val soos n isuzu in n mynskag IN MY GEWEER van 200 na 300 en 300 na 350 net so kwaai.
EK HET PRESIES DIESELFDE ONDERVIND.
Ek het hulle sommer warm gelaai en kon steeds nie daardie val tussen 200m en 350m kleiner maak nie. Ek dink hulle BC moet seker baie sleg wees? Ek het op dieselfde dag 110gr V-max ook getoets en selfs hulle het beter gevaar. (slegs op trajek, NIE wind nie)
Kan ek vra wat Oom se lading is as Oom 2950-2980ft/s kry? Ek het op 'n ander topic ook gese ek kry rondom daai spoed, maar toe het ek begin twyfel of dit nie die 110gr'e se spoed was wat ek by die 150gr geskryf het nie...
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 125 GR SIERRA
PONKIE.
EK GOOI 335 OP DIE 150GR HORNADY GOEDKOOP AMMO 44GR. DAAI IS 2980 OP DIE KLUB SE CHRONEY
OP DIE 155 SST GOOI EK 43.5. 2960 OP SIESELFDE CHRONEY.
DIS , RSA OU PLANKROER MET N FERLAGH LOOP VAN 28 DUIM
DIE ANNER 308 IS OOK N PLANKROER EN HY HET N 26DUIM MUSGRAVE LOOP OP MET N GROOT KLOMP SKOTE DEUR HOM, HY IS SO 30 VOET PER SEKONDE STADIGER.
AL VERSKIL TUSSEN DIE TWEE IS DIE LOOP EN DIE FERLACH EEN HET 3 VASTREK SKROEWE EN DIE MUSGRAVE 2.
DIE OULOOP GOOI SO PLUS MINUS NOG N DUIM GROEPE OP 200 , MAAR DAAI FERLACH LOOP IS WERKLIK KWAAD, HY KAN GROEPE SKIET .
gROETNIS
jACQUES
(JAMEMR AS HY 2 KEER DEURKOM)

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
Bradley, ek weet hoe jy voel. ek is juis besig om vir my 308 n nuwe loop op te sit. dit( die nuwe loop) het n 1:12 twist en die idee was(is?) om 130 en of 125grne uit hom te skiet. maar as ek so na die ervare manne luister, dan lyk die goeie ou 150grn my voorland. ek dink dit is maar die ou storie van: lig vir die kaliber. maar as ek so 2800f/s uit my nuwe loop kan kry met 150grn dan is ek ok, SOLANK, dit net groepeer sal ek spoed bietjie inboet.
het dieselfde gesien in my 300H&H, as ek uit hom 180grn maks minus 1 laai maw S365 64grn, dan kry ek gereeld 3000f/s. maar as ek 150grn 10 grn meer(74grn) S385 laai kry ek ook net 3000f/s. sonder goeie groepe. ek besef die verskil in soort kruit, maar dit wys weer die lig vir kaliber uitdaging

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 125 GR SIERRA
Oom JB
Ek het 'n geweer wat deur Musgrave gebou is, net 200 van hulle destyds gemaak. Dis 'n Santa Barbara aksie op 'n skyfskietloop. Die loop was oorspronklik 26'' dink ek maar nou is hy 24'' nadat ek 2'' laat afhaal het toe ek 'n silencer laat opsit het. Weet nie of ek myself in die voet geskiet het daarmee nie, maar ek kry ook nog maklik goeie groepe op 200m. Dis 'n 1 in 12 twist en ek het nou al BAIE verskillende punte en ladings deur die jare probeer, maar een staan uit bo die ander. Dis dat 150gr, maak nou nie saak PMP, Sierra, Hornady, Nosler, you name it, hulle groepeer hou vir hou die maklikste.
Ek sal die vakansie bietjie ladingontwikkeling met die 150gr Noslers doen en dan terugvoering gee oor die spoed en groepe wat ek gekry het. Ek het Saterdag die Noslers op 100m geskiet met my ou lading en ekt 3 skote geskiet wat mekaar sny.
Ns. Onthou altyd, iets wat vir my werk is nie te se dat dit vir iemand anders ook gaan werk nie. Gewere is kieskeurig en somtyds vol fiemies nes vroumense!
Groetnis
Ponkie
Ek het 'n geweer wat deur Musgrave gebou is, net 200 van hulle destyds gemaak. Dis 'n Santa Barbara aksie op 'n skyfskietloop. Die loop was oorspronklik 26'' dink ek maar nou is hy 24'' nadat ek 2'' laat afhaal het toe ek 'n silencer laat opsit het. Weet nie of ek myself in die voet geskiet het daarmee nie, maar ek kry ook nog maklik goeie groepe op 200m. Dis 'n 1 in 12 twist en ek het nou al BAIE verskillende punte en ladings deur die jare probeer, maar een staan uit bo die ander. Dis dat 150gr, maak nou nie saak PMP, Sierra, Hornady, Nosler, you name it, hulle groepeer hou vir hou die maklikste.
Ek sal die vakansie bietjie ladingontwikkeling met die 150gr Noslers doen en dan terugvoering gee oor die spoed en groepe wat ek gekry het. Ek het Saterdag die Noslers op 100m geskiet met my ou lading en ekt 3 skote geskiet wat mekaar sny.
Ns. Onthou altyd, iets wat vir my werk is nie te se dat dit vir iemand anders ook gaan werk nie. Gewere is kieskeurig en somtyds vol fiemies nes vroumense!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
ponkie, ek laaik jou maar ek laaik nie jou str@nt nie. hierdie oom storie moet klaar kry of ek toets my ladings op jou!
ek het n swaer wat 15 jaar vir musgrave gewerk het. hy het begin as n passer en draaier en klaar gemaak as een van die top bestuur. hy het als gesien van musgrave. hy het my alles vertel oor die santa barbara hoofstuk en die sukses wat musgrave met sy 308 skyfskiet lope gahad het.
wat se spoed kry jy op daai 150's?
ek het n swaer wat 15 jaar vir musgrave gewerk het. hy het begin as n passer en draaier en klaar gemaak as een van die top bestuur. hy het als gesien van musgrave. hy het my alles vertel oor die santa barbara hoofstuk en die sukses wat musgrave met sy 308 skyfskiet lope gahad het.
wat se spoed kry jy op daai 150's?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 125 GR SIERRA
OOM Jagbehep
Nee ek trek net been!
Ek het nog nie die Noslers deur 'n Chrony gehad nie, maar laaste toets met 'n 150gr Sierra en 'n 44gr S335 lading was dit ook in die omgewing van 2900-2950ft/s. Maar soos ek gese het, ek twyfel of dit dalk nie een van die 110gr toetsings was nie. Sodra ek die Bosch verlaat en weer bietjie huistoe gaan sal ek die 100% seker feite kan gee.
Daardie swaer van jou behoort dan te weet hoe my roer lyk, want ek het nog nooit iemand raakgeloop met een wat soos myne lyk nie.
Groetnis
Nee ek trek net been!
Ek het nog nie die Noslers deur 'n Chrony gehad nie, maar laaste toets met 'n 150gr Sierra en 'n 44gr S335 lading was dit ook in die omgewing van 2900-2950ft/s. Maar soos ek gese het, ek twyfel of dit dalk nie een van die 110gr toetsings was nie. Sodra ek die Bosch verlaat en weer bietjie huistoe gaan sal ek die 100% seker feite kan gee.
Daardie swaer van jou behoort dan te weet hoe my roer lyk, want ek het nog nooit iemand raakgeloop met een wat soos myne lyk nie.
Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
ek sal tevrede wees met so 2850f/s.
musgrave het groot internationale suksesse behaal met hul 308 skyfskiet gewere. ek het onlangs omtrent n 100 ou Magnum tydskrifte by my ou geskiedenis onderwyser gekry. in een van daardie het ek gelees van n proffesor in Duitsland wat bekendheid verwerf het deur bloot gewere van die rak af te koop en dan dit net so te toets vir akuraatheid. die berig in Magnum het gese dat die proffie meen die mees akuraatste van die rak af, geweer wat hy nog getoets het n 308 musgrave is. my swaer het gereeld Europa to gerys en Musgraves bemark, so het Musgrave dan ook die eerste plaaslike agente geword vir Swarovski. daar is nog baie sulke stories oor musgrave en jy kan ure sit en luister na die Musgrave legacy. my swaer onthou nou nog 15 jaar later watter geweer het met watter aksies verskyn en wat was die pond tension op die aksies se skroewe. ek probeer hom ompraat om die geskiedenis van Musgrave op skrif te sit.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 125 GR SIERRA
Jy moet daai gedagte laat werklikheid word, ons kort so-iets lankal.ek probeer hom ompraat om die geskiedenis van Musgrave op skrif te sit.
Mooi loop
Francois
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 125 GR SIERRA
Jagbehep
Ja ek stem saam met Oom FM. Dit sal fantasties wees om so iets op skrif te kry.
Ek het nou maar vir Tiny by die huis gebel en gese hy moet bietjie vir my die spoed lees uit die herlaaiboekie. Al ons ladingontwikkelings se resultate word in daai Somchem boekie gesit vir latere gebruik. Die laaste keer wat ek 'n 150gr deur die chrony gehad het, het hulle 2917ft/s gem geloop en daarmee is ek dood tevrede. Ek het opgelet vir drukking en daar was niks tekens gewees nie.
Groetnis uit ALWEER 'n nat Stellenbosch.
Ponkie
Ja ek stem saam met Oom FM. Dit sal fantasties wees om so iets op skrif te kry.
Ek het nou maar vir Tiny by die huis gebel en gese hy moet bietjie vir my die spoed lees uit die herlaaiboekie. Al ons ladingontwikkelings se resultate word in daai Somchem boekie gesit vir latere gebruik. Die laaste keer wat ek 'n 150gr deur die chrony gehad het, het hulle 2917ft/s gem geloop en daarmee is ek dood tevrede. Ek het opgelet vir drukking en daar was niks tekens gewees nie.
Groetnis uit ALWEER 'n nat Stellenbosch.
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
tafjak
Re: 125 GR SIERRA
Jagbehep
Het 'n Shooting Times by my van 1973 waarin die Amerikaners baie onsteld was toe die RSA-aksie gewere beter "off the shelf" akkuraatheid en "lock time" gegee het as die Remingtons.
Het 'n Shooting Times by my van 1973 waarin die Amerikaners baie onsteld was toe die RSA-aksie gewere beter "off the shelf" akkuraatheid en "lock time" gegee het as die Remingtons.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
Tonkie. 2917f/s is meer as genoeg vir my. ek gaan nogtans die 125 en 130 grne in my nuwe 308 loop toets. maar ek glo ek sal op die 150grn besluit op die ou end.
tafjak, ja van die yanks was lyk my konstant kwaad vir Musgrave. maar daar was ook die wat baie posetief was. die akteur wat die hoofrol in Major Dad gespeel het en Sylvestor Stallone het vir hulle custom gewere by Musgrave laat maak. dan was daar ook die persoon van Gerber messe in die VSA wat hier was en wou hulle n aantal 7x57 musgraves laat maak het wat die Amerikaners saam met n Gerber mes kon koop as n stel met n nommer vir die stel, n soort versamelings idee. dit het gekom net voor musgrave toegemaak het en die bestelling waarvan die Gerber gepraat het kon Musgrave volteids besig gehou het om te bou vir n paar jaar. verder was daar ook baie plaaslike belanstelling om musgrave as n entiteid uit te koop. n baie bekende afrikaanse rugby familie in die kaap het ook belanggestel. die punt is dat om musgrave toe te maak was nie nodig nie, en die mense wat daaroor moes besluit het dit geweet maar het versteekte agenda's gehad. hoe lekker hi-jack ons die topic nou, miskien moet ek n topic oor musgrave begin as dit nie al reeds gedoen is nie.

Jagbehep!
Ja, begin so-iets. Lyk of daar paar manne is wat lekker kan saamgesels.
Ja, begin so-iets. Lyk of daar paar manne is wat lekker kan saamgesels.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
sal daar belangstelling wees?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 125 GR SIERRA
Bradley wat is die loop lengte van jou 308W?
As jy 'n 24" loop het kan jy die volgende probeer
125gr Sierra SP2120
TPL 70mm
46.5gr S335 vir so 2960 fps
Laat weet maar.
As jy 'n 24" loop het kan jy die volgende probeer
125gr Sierra SP2120
TPL 70mm
46.5gr S335 vir so 2960 fps
Laat weet maar.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125 GR SIERRA
ek het nou 125grn gelaai met S341 50grn. is dit nog binne perke?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 125 GR SIERRA
Dags? Ponkie Jagbehep en ander manne wat top kalibers skiet (En toe begin die fight)
Ek skiet met RSA aksie met 'n 26 duim LIW vleklose staal loop. Chris van armtec het die geweer gebou en Notnagel van Kroonstad het die staalwerk gedoen. Die kamer is baie "tight" gesny. Ek neem aan dit is met 'n kompetisie reamer gesny. Aanfanklik het ek 42.5 gr 335 gegooi waarmee ek so 2930 v/s gekry het met PMP 155 match punte. Die manne by die vereniging saam met wie ek skiet het my vermaan en ges? ek moet af. Die slot het bietjie styf oopgemaak(ek necksize) maar ek het nie regtig druk op die primer gesien nie. Toe laai ek af en op 41 Gr kry ek nou so gemiddeld 2774 v/s. Wat ek probeer s? is dat dit vir my voel ek is nou bietjie stadig. Ek sien julle is nie bang om bietjie aan te stoot nie. Hoe lyk julle druk op daai 2900v/s. Voel julle nie 'n man moet so by 2800 + v/s draai nie. Hoe ver is julle ogief van die lande af? Wat is julle COL.
7.62 Groete