Page 1 of 1

Wildcats?

Posted: Sun Oct 17, 2010 3:52 pm
by Arnold
Ek is op die uitkyk na 'n lekker rondte om op 'n standaard lengte mauser aksie te bou.

Hierdie gaan maar 'n swaar geweer wees en ek begin wonder oor die 375 Ruger dop as basis ... 338-375 Ruger of selfs 30-375 Ruger?

Of hou ek maar by die 300WM?

Huidiglik sal hy seker 'n 280 Rem of 30-06 word want dit sal die minste verandering kos en ook seker goedkoper wees om te skiet.

Re: Wildcats?

Posted: Wed Oct 20, 2010 12:55 pm
by Wouter Roets
Hallo Arnold

Wat is jou gedagte met die geweer, want jy noem noggal uiteenlopende kalibers op?

Re: Wildcats?

Posted: Wed Oct 20, 2010 1:01 pm
by Arnold
wouter wrote: Wat is jou gedagte met die geweer.
Ek is nie so seker nie  ???

Re: Wildcats?

Posted: Wed Oct 20, 2010 1:45 pm
by Yalair
Laaste keer wat ek my met "wildcats" gemeng het was my vrou dik de m... in vir my  :o

Re: Wildcats?

Posted: Wed Oct 20, 2010 3:19 pm
by Raven
Yalair,


;D  ;D  ;D  ;D  Mooi Man

Raves