Page 1 of 1

Jakkals v Springbok

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:52 am
by Swartsak

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 3:31 pm
by savage(P Coetzer)
Nie baie eties van die jakkals nie....
Maak dat ek dit net meer geniet om n jakkals te skiet!!

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:32 pm
by Carl
Swartsak wrote:M61cE9WCRsk[/youtube]


Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:33 pm
by Carl
Swartsak wrote:




Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 5:00 pm
by mariusr
Die dubbel post! :):

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 5:03 pm
by mariusr
Dis nou net daar waar ek ou vlekkie bokveld toe stuur! Mooi ram daai! >:D

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 5:14 pm
by Martin Marais
Dan is daar diesulkes wat vir my vertel dit is uiters wreed om 'n jakkals met 'n slagyster te vang. Ek wonder maar net.

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 6:14 pm
by johans
nie lekker om te sien nie,moet dit vir bool stuur

Re: Jakkals v Springbok

Posted: Tue Jun 04, 2013 6:17 pm
by Martin Marais
Bool sal seker reken hierdie rolprent kom van Hollywood af.