Page 1 of 1

Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Thu May 30, 2013 9:46 pm
by Christo
Weet iemand van 'n goeie toestand 2de handse kompressor iewers?

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Fri May 31, 2013 7:20 am
by blaser
majestic 0123770900 of 4aces 0123273222

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Fri May 31, 2013 9:20 pm
by Christo
remington wrote:majestic 0123770900 of 4aces 0123273222
Dankie, sal more gou bel.

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Fri May 31, 2013 9:31 pm
by PWV
Christo wrote:Weet iemand van 'n goeie toestand 2de handse kompressor iewers?
Op watter van jou "gunne" wil jy die ding opsit? ??? ???

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Fri May 31, 2013 9:39 pm
by Christo
Ai Uncle, my hart is seer. Dis my ou gesins tjorrie. Jy wil nie weet hoeveel Howa's ek kan koop met 'n nuwe se geld.

Oppie inet is een vir R4500 maar dis die volgende modelle s'n en hy pas nie.

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Sun Jun 02, 2013 4:38 pm
by Christo
Enige iemand naby 4acres? Hulle het een, so praat hulle, maar ek ken nie die ouens nie en die ding kos klomp geld.

Soek iemand wat net kan kyk of die charger kompressor nog reg lyk en of sy partnommer die regte een is.

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Sun Jun 02, 2013 7:35 pm
by Chevvy SS

Re: Gesoek - kompressor vir 2001 model C200K

Posted: Wed Jun 05, 2013 9:31 pm
by Christo
Toe maar een gekoop by Spares Boyz in Durbs.

Dankie aan almal se insette. Remington veral.