Page 1 of 1

Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 2:13 pm
by JamesK
Goeie dag manne,

Ek het 2 weke terug vir my by S&O 'n 30-06 gekoop. Ek het toe gekyk na die Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex, maar die verkoopsman het my afgeraai en gese die 30-06 gaan die scope breek, ek moet na iets beters kyk.

Gebruik enige van julle die scope op jul gewere?

Groete
James

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 2:57 pm
by mariusr
Ai toggie wat se die man nou eintlik kyk na Leupold! >:(

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 2:57 pm
by mariusr
Niks fout met leupold het self een!? :confused:

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 2:58 pm
by FCLoretz
Ek dink nie dat jou 30-06 die nikon sal breek nie.

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 3:07 pm
by FHM
James ek stem met die manne se opinies - sit die Nikon op, en skiet hom totdat (as) hy breek. Dan koop jy vir jou n Leopold! ;) Of koop nou eerder n Leopold ???

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 3:13 pm
by JamesK
Ek kan ook nie sien dat die geweer hom sal breek nie.
Ek het die geweer gekoop sodat die vrou ook kan leer, dus sal hy nie te veel gebruik word nie en dit waarvoor hy sal gebruik word dink ek is die Nikon meer as genoeg.

Dankie vir die opinies manne, net wat ek nodig gehad het om my te oorreed!
:)

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 3:36 pm
by FHM
James - net om jou dalk n beter idee te gee oor die teleskoop, gaan tik gerus in op google search die volgende "nikon pro staff 3 9x50 nikoplex review"

Daar is heelwat reviews op die scope gedoen ;)

Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex

Posted: Thu May 30, 2013 3:44 pm
by JamesK
Hehe, Ek het dit juis gedoen net na ek die vraag gevra het en daar gesien wat ek wou.
Voel nou tevrede daaroor!

Weereens dankie!

Groete