Page 1 of 1

Camo

Posted: Wed Oct 13, 2010 3:38 pm
by BLOK
Al ooit so goeie camo job gesien op n geweer, dis nou nie die mooiste wat ek al gesien het nie ma so effektoef.

Blok.

Image

Re: Camo

Posted: Wed Oct 13, 2010 3:50 pm
by Witpietskiet
Blok ek stem, dit is nou baie goed gedoen. Daar gaan seker ook baie tyd en n paar rand in om n roer so mooi te kry?

Re: Camo

Posted: Wed Oct 13, 2010 4:42 pm
by Boesman
BLOK

En wat noem 'n mens nou daai Remington?  ::)

En wat noem 'n mens daai maernekbok? Ek ken dit nie. ;) Lyk soos 'n nekskoot?

Re: Camo

Posted: Wed Oct 13, 2010 5:12 pm
by Robert
Mens moet net nie die geweer teen 'n boom sit as jy die natuur beantwoord nie. Jy gaan lank soek om hom te vind. ??? :o ;D\

Robert

Re: Camo

Posted: Thu Oct 14, 2010 7:55 am
by BLOK
Boesman die bok weet ek nie, ma dink om by Robert se stelling aantelas kan jy die geweer, die naam geweersoekcamo gee.

Blok.

Re: Camo

Posted: Sat Oct 16, 2010 11:10 am
by Christo
Lyk daai bok nie baie soos 'n takbok ooi nie?

Re: Camo

Posted: Sat Oct 16, 2010 3:52 pm
by Boesman
Geweersoekcamo. Mmm. Sal werk, want die bokke wil mos ook nie 'n geweer sien nie.  ;D Jakkies en katjies ook nie.

Re: Camo

Posted: Wed Oct 20, 2010 8:36 pm
by Nico de Jager
Jis Manne
Geweer? Watse geweer?
Groete
Ribbok

Re: Camo

Posted: Tue Nov 09, 2010 1:02 pm
by Geno
Daai lyk soos gedipte camo, jy kry 'n DIY kit vir $100, dit lyk vrek mooi! Sal dalk 'n sintetiese kolf op die 308 gooi en so 'n camo joppie doen. http://www.camodipkit.com/index.htm

Groete,
Eugene