Page 1 of 1

2014 Merc S-Klas

Posted: Fri May 24, 2013 2:23 pm
by PaulM
Ek het nog steeds nie genoeg geld vir die wêreld se beste kar nie. :'(

http://www.carmag.co.za/news/2014-merce ... Bwebletter

Re: 2014 Merc S-Klas

Posted: Fri May 24, 2013 2:52 pm
by Lourens Potgieter
Snaaks, toe ek hom oopmaak sien ek dadelik 'n advertensie van BMW M3 aan die regterkant..... :laugh: