Jagpakket te wen
Posted: Thu May 23, 2013 1:23 pm
Klerksdorp Luggeweerklub het n lootjie kompetisie waar jy n Blouwildebeesbul+Rooibokram+3 nagte se akkomodasie(selfsorg) vir twee persone kan wen. Daar is slegs 30 kaartjies teen R500 per kaartjie en 15 kaartjies is reeds verkoop. Kontak asseblief vir Johan Moller op selnommer nul8twee drie agt 3 47 agt vier. Hoop julle is gelukkig!!!!
Groette
PAC
Groette
PAC