Page 1 of 1

Re: varmint hunter tedun?

Posted: Mon Oct 11, 2010 9:47 pm
by tafjak
Majuba

Ja,
behalwe eenige iets wat begin met i 2 en uindig met i 3 of i 6 in het.
maar om enige "7's" en "5'e" in 'n kaliber te h? is ook maar waaghalsig! :D

Re: varmint hunter tedun?

Posted: Mon Oct 11, 2010 10:20 pm
by boeta
Majubaketie

Ek skiet met die varminter kruishaar op my bonzai,jakies en springbokke in die nag en kan nie kla dat hy te dun is nie,werk baie goed vi my maar die oge is nog goed,weet nie hoe sal dit gaan as die ouderdom begin intree nie,die bone & crocket kan ook leker werk.Frans kan seke meer se hy het ondervinding met nag oes

Boeta

Re: varmint hunter tedun?

Posted: Mon Oct 11, 2010 10:29 pm
by Louis102
En as daar i nul in is, is jy nou eers op dun ys!

Re: varmint hunter tedun?

Posted: Thu Oct 14, 2010 7:56 pm
by Francois Marais
Majuba

Ek het drie van die varmint kruishare, twee VX III 4.5-14*50 LR's en n VX-L 4,5-14*56 LR, kom baie lekker reg met hulle, oes en jakkalse skiet.

Probeer bietjie die "SEARCH" funksie, ons het al baie oor die spesifieke kruishare gepraat, onder n topic wat oom Brits beginte het, as ek reg onthou.

Mooi loop
Francois

Re: varmint hunter tedun?

Posted: Fri Oct 15, 2010 9:32 am
by JACQUES BOTHA
WAT HET VAN BRITSMAN GEWORD
Ek mis nogal die man . het hy n nuwe skuilnaam gekry.
Gaan dit goed.
Laat weet bietjie die wat hom ken asb
Groete
Jacques