Page 1 of 1
Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 1:16 pm
by boeta
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 1:25 pm
by Geno
Mooi Boeta!
Daai een kleintjie lyk so bietjie bek-af.....
Groete,
Eugene
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 1:28 pm
by Namib
Hi Boeta
Dis nou mooi gegooi.Baie geluk.
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 1:39 pm
by Freddie101
Boeta
Mooi man. Lekker om hulle te kry so na lang sukkel. So word ons algaande wyser. Groetnis Freddie
Het hulle al saamgesing of is hulle nog te klein?
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 2:03 pm
by Monrique (SJ)
Boeta
Skote petoors. Netjies
Groetnis
SJ
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 11, 2010 10:41 pm
by boeta
Freddie
Nee hulle het niks geraas nie,ek het ook amper niks geroep by die gate nie,en as ek kleinkies in distres gegooi het was hulle trug in die gat.Toe ek die een skiet was hulle vi n uur en half in diegat sonder om oge te wys,Het maar die gate toe gemaak.
Sal maar volgendekeer die .22 saam vat en die kleinkies daarmee roer
Boeta
Re: Na lang gesukkel
Posted: Tue Oct 12, 2010 10:24 pm
by Raven
Boeta,
Mooi man, looi hulle.
Raves
Re: Na lang gesukkel
Posted: Mon Oct 25, 2010 1:48 pm
by Stefan764
Mooi skote daar Boeta!
Stef