Page 1 of 1

Re: This is my Rudolph......

Posted: Tue May 21, 2013 6:00 am
by theedge
Nice - baie netjies

Re: This is my Rudolph......

Posted: Tue May 21, 2013 6:49 am
by Armand Steenkamp
Ai ek sou gelike het! Maar my geldjies kan nie so ver rek nie

Groetnis

Re: This is my Rudolph......

Posted: Tue May 21, 2013 7:49 am
by Johan JvR
Ek probeer uitvind watter kruise in elke model beskikbaar is:

Bv: Model A Takties, kom uit met kruis B,C,D.

Ek het julle nou al 2 keer ge-email en elke keer vertel Pieter my ek moet op die website gaan kyk.

Nou kyk, ek is maar kots onnosel en sien nie dat julle dit op die website spesifiseer nie.

Plaas asseblief 'n link hier waar ek presies kan sien watter kruise het julle taktiese reeks in.

Baie dankie
Johan

Re: This is my Rudolph......

Posted: Tue May 21, 2013 7:53 am
by Johan JvR
En my redenasie dat julle die teleskoop noem: H1 Hunter 1-2x30 laat my toe dink dalk beteken dit dat H1 die kruis is.

Gaan click ek dan op 'reticles' op die website, is daar nie 'n H1 kruis nie.

??

Re: This is my Rudolph......

Posted: Wed May 22, 2013 7:41 am
by Johan JvR
I rest my case.

mooiloop