Page 1 of 1

Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 1:42 pm
by Riaan Beeslaar
Middag manne.
Ek sukkel en kry nie fotos opgelaai nie.
Dalk maar dom van my maar kan enige iemand help verduidelik hoe om ten werke te gaan.
Die hulp word wardeer
Groete

Riaan

Re: Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 1:44 pm
by Gerhard
Riaan,

Laai jou fotos op Photobucket.

Dan copy jy die IMG link en paste op die forum...

Re: Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 1:50 pm
by Riaan Beeslaar
Dankie Gerhard
Hier by die werk blok hulle my om op photobucket in te gaan.
Ek sal maar vanaand by die huis se laptop probeer
Groetnis
Riaan

Re: Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 1:52 pm
by Gerhard
Laat weet as ek kan help...

Ek laai maar van die Ipad of by die werk...

Re: Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 4:23 pm
by FHM
Riaan Beeslaar wrote:Dankie Gerhard
Hier by die werk blok hulle my om op photobucket in te gaan.
Ek sal maar vanaand by die huis se laptop probeer
Groetnis
Riaan

Riaan hoop jy het al reggekom. Ek sit met dieselfde probleem - kannie photo-bucket fotos sien of access nie.
Jy kan die fotos direk van jou pc op n pos laai. Maak nuwe pos oop - scroll af en jy sal die funksie sien "upload attachment" en gaan na "browse" en kies jou foto, dan "upload attachment" en submit. Jy kan 3 attachments per pos upload voor jy submit.

Re: Hulp met fotos oplaai asb

Posted: Tue May 14, 2013 4:33 pm
by Riaan Beeslaar
Dankie Francois gaan probeer
Groete