Page 1 of 1

Gevorderde roepkursus.P.E /Uitenhage Area.

Posted: Sun May 12, 2013 8:34 pm
by christo gouws
Naand Vriende.
Ek wil graag verneem of daar nog persone is wat sal belang stel in n Gevorderde Roepkursus vir jakkalse hier in my omgewing.
Laat gerus weet en dan kyk ons of ons so n kursus kan reel.
Groete.
Christo.

Re: Gevorderde roepkursus.P.E /Uitenhage Area.

Posted: Sun May 12, 2013 9:09 pm
by Tarzan
Ek sal graag eers roepkursus wil doen

Re: Gevorderde roepkursus.P.E /Uitenhage Area.

Posted: Tue May 14, 2013 5:42 am
by Tarzan
Christo, laat weet as jy kursus gereel kry. Ek stel belang

Re: Gevorderde roepkursus.P.E /Uitenhage Area.

Posted: Tue May 14, 2013 12:33 pm
by christo gouws
Tarzan.
Dit is reg so as ons nie hier kan een reel nie dan gaan ek probeer om Heinrich se volgende kursus vir die Gevorderde Roep bywoon waarook hy dit dan aanbied.
Groete.
Christo

Re: Gevorderde roepkursus.P.E /Uitenhage Area.

Posted: Wed May 15, 2013 10:59 pm
by Tarzan
Dankie, laat maar weet