Page 1 of 1
357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 12:50 am
by reggie
Im bowhunting and looking for backup weapon.
Can get a 44 magnum snubby or 357 4" witch will work the best?
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 7:32 am
by Roger
You can motivate it as a hunting weapon if it has a 4" or longer barrel. Easier than SD.
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 8:28 am
by SV MAD (Henk)
44 MAg snubby has heavy recoil. I would go for the 357. As Roger said, you can put it through for hunting, while snubby will not go through.
If you get a 44 Mag with 4inch barrel or longer, that would be the first price!
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 11:05 am
by smitjs
Ek het al met 44 en 357 gejag. Sonder uitsondering was die 44 skoot finaal, terwyl die 357 skoot al lang spoorsny tot resultaat gehad het. Ek moet bieg dat ek nie soveel ondervinding het met die 44 nie. Ek dink vir rugsteun sal ek nie aarsel nie, die 44 is beter. Selfs 'n gekweste bok is gevaarlik, mens moet maar jou vel probeer heel hou.
Daar is heelwat handwapen skuts veral in die Rand. Soek liewer daardie manne se raad, dink ek.
Groete
Johan Smit
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 12:33 pm
by reggie
Hi Manne
Dankie vir al die raad. Ek soek net back up geweer as ek gaan boogjag so as dit nodig is om
te gebruik sal dit op kort afstand wees.
Ek kan Taurus 44 Magnum 3" S/Steel afwerking kry vir R1500.
Rewolwer kom uit boedel en is in baie goeie toestand.
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 12:47 pm
by SV MAD (Henk)
Kry hom, goeie prys
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 12:57 pm
by Roger
SV MAD (Henk) wrote:Kry hom, goeie prys
Jy kan maar Henk se raad vat. Hy ken rollies.
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 1:07 pm
by reggie
Dankie
Ek sal sommer nou die geweer winkel bel en se ek vat die rewolwer.
Komende woensdag doen ek die eksamen en my bevoegdheid en dan is dit die wag vir my lesensie
Re: 357 or 44
Posted: Fri May 10, 2013 1:11 pm
by SV MAD (Henk)
Sterkte
Re: 357 or 44
Posted: Mon May 13, 2013 10:41 pm
by reggie
Skies manne die rollie was toe .44spl en .44 magnum nie. Ek het hom in elkgeval gevat glo
nie daar sal gou weer so geluk in daai prysklas(R1500.00) en toestan verbykom nie.
Re: 357 or 44
Posted: Mon May 13, 2013 10:47 pm
by reggie
Taurus .44spl
Re: 357 or 44
Posted: Tue May 14, 2013 7:29 am
by SV MAD (Henk)
Geluk Reggie.
Ja, as ek reg onthou is die 44spl die voorloper van die magnum.
Re: 357 or 44
Posted: Mon Jul 29, 2013 11:54 pm
by reggie
Hi manne
Die lang wag is verby en my lisensie is goed gekeur en die .44spl kom nou huis toe.
Dankie vir almal se hulp en raad
Groete
Reggie