Page 1 of 1

Night Force Spotting Scope

Posted: Thu May 09, 2013 4:25 am
by Gerhard

Re: Night Force Spotting Scope

Posted: Thu May 09, 2013 8:34 am
by Carl
$2600....R26,000 :(

Re: Night Force Spotting Scope

Posted: Thu May 09, 2013 9:15 am
by Zack Benade
$2600....R26,000
As 'n Nightforce man sal ek eerder dieselfde geld vat en 'n Leica spotting scope koop. Daar is beslis niks tans beter as dit nie. Naverkoop diens op Leica is ook die beste in die wereld.
Laas het ek my verkyker ingestuur vir 'n diens wat kosteloos is. Met eerlikheid het ek begin twyfel want die een wat ek teruggekry het was soos goed soos nuut.