Scope vir my .223
Posted: Tue May 07, 2013 8:29 am
More manne. Wat dink julle van die Nikon Fieldmaster 6-18 X 40 teleskoop vir n .223. Hy gaan by S & O vir R3,900. Dit is maar basies wat my budget is en wil maar die beste daarvoor koop. Sy specs lyk nogaal goed vir die prys