Page 1 of 1
En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Mon May 06, 2013 4:17 pm
by Ruhan
Ek het vandag my Zeiss Conquest HD 5-25x50 gekry vir my 243!
Kan nie wag om hom opte sit nie! Sodra hy op die geweer is sal ek fotos post.
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Mon May 06, 2013 4:46 pm
by mariusr
Lekker Ruhan wag nog vir my skip om in te kom vir die outjie!

Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Mon May 06, 2013 4:54 pm
by KC
Darem lekker as n ou n diep sak het.
Geniet hom
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Mon May 06, 2013 9:02 pm
by JPS
Ruan,
Baie geluk. ek glo dke scope gaan fantasties wees.
Myne het self vandag arriveer van SO af. Gaan hom op my 25-06 Sit.
Watter kruishaar het jy gevat?
mooiloop
JP
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 11:58 am
by Ruhan
Hier is 'n paar fotos soos belowe.
Daai medium heigh ringe werk perfek en net genoeg spasie om die lens covers op te sit!
Baie geluk JP! Ek het die gewone #20 Plex reticle gevat omdat daai turrets van hom so lekker werk.
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 12:02 pm
by JPS
Baie Netjies Ruhan,
Gaan myne vanag mount op die 25 en dan Vrydag het ek 'n dag se verlof sal hom dan so bietjie gaan instel..
Laat weet hoe hy maak.
Groete
JP
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 12:07 pm
by mariusr
Lyk bef@@@k voor ek vloek!!!!!

Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 5:08 pm
by Nico Harris
Wat julle manne betaal? Ek het ook een en hy is awsome! Onthou om die zero stop skroefies uit tehaal as jy boresight of zero! Groete Nico
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 5:17 pm
by Ruhan
Jis Nico ek het vandag daai ding agtergekom! Ek bel die ou van Zeiss en se vir hom dis onmoontlik om net 33 op en 33 clicks af te he op die elevation.
To se hy ook ek moet die zero stop skroefie uithaal en dan die reticle centre voor ek boresight.
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 5:22 pm
by Nico Harris
Wat jy betaal vir joune Ruhan?
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 7:27 pm
by Zack Benade
Manne
Dis 'n scope duisend. Ek het myne vir R11000 gekry by Huntex. Ek het hom op 'n 6BR. Die zero stop is beslis 'n aanwins. Wat ek graag wil byse is dat ek onder 'n 1/2 " groepies op 200 m geskiet het. Die wind was lekker stil. Die paralux op die scope is regtig goed en die verstellings is baie positief. Die Z6 retical is klein genoeg vir mooi klein groepies en groot genoeg vir lekker sien. Ek het hom nog nie in die aand gebruik nie.
Net een ding. Op my oe is die NF NXS 5.5 -22 op 22x helderder as die Zeiss op 20X. Verder kan ek net dankie se vir Zeiss vir 'n goeie produk wat werklik sy geld werd is.
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 7:43 pm
by theedge
Baie Netjies Ruhan,
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 7:54 pm
by Ruhan
Ek brand om hom op die skietbaan te kry! Lyk of ek eers Domderdag daar gaan uitkom.
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Tue May 07, 2013 8:01 pm
by Pvdw
Ek het daai scope so staan en kyk by Huntex. Kan nie dink dat jy beter waarde vir jou rande sal kan kry met enige iets anders nie
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Wed May 08, 2013 11:56 pm
by JPS
Ruhan wrote:Jis Nico ek het vandag daai ding agtergekom! Ek bel die ou van Zeiss en se vir hom dis onmoontlik om net 33 op en 33 clicks af te he op die elevation.
To se hy ook ek moet die zero stop skroefie uithaal en dan die reticle centre voor ek boresight.
Thx Ruhan en Nico,
Ek het nou al twee keer die scope gemount en die low mounts is net net te laag, die scope raak aan die loop, eerste probeer slag, toe vanaand shims ingesit en alles is 100% Scope is nou net bo loop seker mm of so net genoeg vir die cap om te pas. Net om toe agter te kom die bleddie bolt raak nou agter vas....
More gebruik ek die medium mounts wat in eerste plek op was saam Rudolph scope! Al is dit nou te hoog,, sal maar net die nek moet rek.....
Bly julle manne like die scope ook. Ek sket Vrydag met myne dan laat weet ek ook hoe sy loop.
Mooiloop
JP
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Thu May 09, 2013 1:46 am
by Nico Harris
Wag om te hoor!
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Wed Aug 07, 2013 12:56 pm
by DANIEBRINK
jis
Kan jul my bietjie laat weet hoe die zeiss waarvan jul praat is. hoe doe hy in die nag?? kan jy n jakkals op 300m identifiseer sonder om te sukkel. het n millet 6-25x56 met 34mm buis en kan die jakkals op 300m duidelik sien.
groete en lekke skiet
Re: En daar bederf ek myself so bietjie...
Posted: Wed Aug 07, 2013 1:27 pm
by Johan Reyneke
Nico Harris wrote:Wat jy betaal vir joune Ruhan?
Lyk my Ruhan is bang iemand sien hier hoeveel het dit gekos, en dan gaan hy moeilikheid kry.
Baie mooi geniet