Page 1 of 1

Tyd vir n nuwe teleskoop

Posted: Sat May 04, 2013 12:52 pm
by Sniper66
Is die naweek by my neef opi plaas,het nou biejie teiken geskiet op 25 m probeer hom instel maar hy skiet op die selde plek na ek sy hoogte met amper 7 clicks opgestel het. Dis n 30 jarige ou 4x40 Tasco,so ek dink dis tyd vir n nuwe 1.

Re: Tyd vir n nuwe teleskoop

Posted: Sat May 04, 2013 1:07 pm
by junglejulian
16 clicks behoort jou n duim(25.4mm) te skuif op 25m.7 clicks gaan jou so 12-14mm stel op 25m.miskien moet jy met meer stel op n slag en kyk of dit n duideliker verskil maak.

Re: Tyd vir n nuwe teleskoop

Posted: Sat May 04, 2013 2:07 pm
by Sniper66
Sal kyk maar ek dink vir 30 jaar is dit tyd vir n juwe 1,ek wil al lankal hom vervang. Ek het na die Rudolph teleskoop gekyk en hulle lyk nie tesleg nie.

Re: Tyd vir n nuwe teleskoop

Posted: Sat May 04, 2013 2:33 pm
by mariusr
Sniper is heeltemal reg onthou hoe nader hoe meer clicks benodig om bv 1 duim te skyf! Jou teleskoop sal was een click skuif bv kwart duim op 100 yards!