Page 1 of 1
Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 3:41 pm
by FHM
Alleen bok is 80 m van jou af.
Ligte windjie roer van lings voor na regs agter af in jou rigting.
Jy skiet van stokke af.
Jou geweer gezero op 150 m
Waar is jou skootplasing?
Die 3 menere bymekaar is 150 m van jou af.
Wind druk so 8 Km / h van links na regs.
Jy het dooierus.
Jou geweer gezero op 150 m
Waar is jou skootplasing?
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 3:45 pm
by cassie_calvinia
aleen kudu binne in oog.
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 3:50 pm
by Lourens Potgieter
Ek sou nie skoot vat op die drie saam nie.....met my jag vernuf skiet ek aldrie 'n been af....so pass, dankie....
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 3:51 pm
by KalahariKlong
cassie_calvinia wrote:aleen kudu binne in oog.
Ek stem saam, dooie rus op 80m - geen rede om vleis te mors nie.
Jy het nie kaliber genoem nie maar op daai afstand sal die wind nie effek hĂȘ nie.
Groete
KK
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 4:46 pm
by mariusr
Stem saam bul alleen mooi dooie rus net so tussen oog en oor meer na oog se kant! Drie by mekaar sal wag vir skoot op die agterste bul soek hom!
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 6:52 pm
by grumpy
Die 3 bymekaar, linkerkantste een op die blad, agterste een tussen die oe! Alleen een, tussen die oe.
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Tue Apr 30, 2013 6:55 pm
by Nickvn
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Thu May 02, 2013 11:51 am
by evdberg
Die 3 manne - die agterste een is die MENEER....as ek nog niks geskiet het nie en SOEK Biltong vleis - sal die kleintjie links val.
Die allen bok , in die vou
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Thu May 02, 2013 12:03 pm
by mariusr
Nee daai kolletjie moet meer regs skuif jy gaan nou pens tref onthou hy staan nie plank dwars sy borskas wys na jou toe! Mik binne die bok se vitals nie buite nie!Met daai skoot gaan jy die vitals mis!Kwes bok!

Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Thu May 02, 2013 1:27 pm
by evdberg
Eish....
Hoe lyk die een ?
Kopskoot is n af kakebeen skoot....en wil nie daai kans vat nie
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Thu May 02, 2013 1:31 pm
by SV MAD (Henk)
Lyk beter.
Dis waar ek hom ook sal dril, geweer en as ek binne 30m is met dieboog.
Re: Skootplasing...Kudu
Posted: Thu May 02, 2013 1:34 pm
by mariusr
Honky dory mooi hoe hart long skoot sal nie ver gaan nie!