Understanding Minute of Angle (MOA)
Posted: Tue Apr 30, 2013 6:36 am
Ek het hierdie baie interresant gevind, hoop van julle kan ook baat daarby.
http://www.youtube.com/watch?v=VA2PZBD5Tjg
http://www.youtube.com/watch?v=VA2PZBD5Tjg
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Maklike verduideliking - dit is die vermoë van die koeël om die lugweerstand te oorkom - hoe hoër die BC hoe mee vaartbelynd is dit en hoe makliker beweeg hy deur die lug. Die piesangskil word al hoe gladder. (vorm en lengte van koeël)Piet-Skiet wrote:Dankie smiley ek sal daai link save. Volgende is bc. Ek weet nie om bc teverduidelik an mense nie.