Page 1 of 1
Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 5:10 pm
by Cobus(Cobb)
Vir .243....koop of wegbly??
Cheers
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:08 pm
by cassie_calvinia
wegbly, en ver
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:12 pm
by Cobus(Cobb)
cassie_calvinia wrote:wegbly, en ver
AAAAgggggg nee Cassie, dis nie wat ek wou hoor nie....maar nou ja, dankie Mater
Cheers
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:15 pm
by cassie_calvinia
ag ou maat
ek weet nie, van mounts, silencers het ek nog geen goeie dinge gehoor nie, of ervaar nie. alluminium lyk my werk net nie goed op gewere nie.
dis my ervaring.
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:23 pm
by Armand Steenkamp
Hahaha Dan jy nog nie die regte alliminium demper gebruik nie;-) Kyk maar watse Dempers verkoop Safari & Outdoor en waarvan hulle gemaak is. Dink nie hulle sal bollie aan ons verkoop nie.
Ek weet ook nie van die mounts nie, alluminium basisse en ringe moet man maar wegbly. Weet nie van die picatinny af nie, 243 skop dam ook nie te erg nie. Ek wonner self, wats julle ander manne se opinnie?
Groetnis
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 8:37 pm
by Arnold
Ek sou nie n probleem he om n alu picatinny rail te koop nie.
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 8:47 pm
by Christo
Ek het gesien Baboonstalker maak hulle en dit het baie goed gelyk. Sou nie kon dink dat hulle inferior is nie. Praat met hom en toets een.
Wie weet....
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 9:12 pm
by Cobus(Cobb)
Christo wrote:Ek het gesien Baboonstalker maak hulle en dit het baie goed gelyk. Sou nie kon dink dat hulle inferior is nie. Praat met hom en toets een.
Wie weet....
Hy was Januarie laas op die forum, hoe kry mens hom in die hande??
Cheers
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 9:17 pm
by Christo
Cobus(Cobb) wrote:Christo wrote:Ek het gesien Baboonstalker maak hulle en dit het baie goed gelyk. Sou nie kon dink dat hulle inferior is nie. Praat met hom en toets een.
Wie weet....
Hy was Januarie laas op die forum, hoe kry mens hom in die hande??
Cheers
PM gestuur
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 9:22 pm
by Cobus(Cobb)
Christo wrote:Cobus(Cobb) wrote:Christo wrote:Ek het gesien Baboonstalker maak hulle en dit het baie goed gelyk. Sou nie kon dink dat hulle inferior is nie. Praat met hom en toets een.
Wie weet....
Hy was Januarie laas op die forum, hoe kry mens hom in die hande??
Cheers
PM gestuur
Gekry, dankie
Cheers
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Mon Apr 29, 2013 9:36 pm
by cassie_calvinia
as jy 'n demper gebruik met alluminium draad gaan jy daai ding net afkry met 'n bobbejaan spanner. en sommer 'n nuwe demper ook moet kry. ja, 'n alluminium demper met staal draad sal werk. maar ons praat juis van die parte wat aan geweer geheg word. so armand, as jy nie staal draad het nie, gaan jy nie laaste haha nie. staal op alluminium? hahaha
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 5:19 am
by Chrisjan
Ek gebruik staal inserts op my alluminium silencers, en na 3 jaar kan ek dit net goed praat.
Op die picatinny rail:
Ek het nog altyd net staal gebruik, maar 'n staal rail kos R1250 teen R160 van alluminium.
Burris extreme ringe is alluminium en glo baie goed. Cobb, gee dit 'n probeer. As dit nie werk nie kan jy dit aan die manne met die airguns smous. Dit hang net af van recoil. So silencer en kaliber gaan help met die keuse.
Gebruik maar loctite onder die rail. En as hulle 6061 T6 gebruik is dit goed. Dit is 'n taai reeks van alluminium.
Groete.
Chrisjan
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 5:39 am
by Geno
Ek het n alu rail op my .204. Geen probleme!
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:11 am
by cassie_calvinia
geno, hoe sit jy hom vas? staal boutjies? dink dan sal daar nie probleem wees nie.
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 7:18 am
by blaser
geno
ja maar n 204 is skaars n geweer
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 10:29 am
by Carl
Cobus,
Ek wonder of die ouens na SA sal pos!
http://www.spuhr.com/ISMS.html
Re: Alluminium Picatinny rail
Posted: Tue Apr 30, 2013 11:09 am
by Cobus(Cobb)
[quote="Carl"]Cobus,
Ek wonder of die ouens na SA sal pos!
http://www.spuhr.com/ISMS.html[/quote]
wonder of hulle ribs en chips ook het...
