Page 1 of 1

357 Mag 6" loop

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:18 pm
by Grystoppie
Al die kenners.

Ek skiet nou al geruime tyd nie meer valplate ens met die 6" rollie nie. Wat sou die gevolge wees sou ek n geweersmit nader om 4" vir my af te sny, sodat die rollie aan my as persoon gedra word. Ons mag mos nou nie meer n tsotsie ver piets nie. Hy moet jou mos nou eers jou lewe in gevaar stel of wat? Wat reken julle lede? n Twee duim loop is mos genoeg vir selfverdediging!
Ja of nee.
Dankie

Re: 357 Mag 6" loop

Posted: Mon Apr 29, 2013 3:36 pm
by Armand Steenkamp
Grystoppie ,

Ek weet nie veel van die handwapen dinge af nie, jy sal maar moet wag vir die slim manne. Maar ek weet dat waneer jy eers afgsny het is dit moeilik om trug te sit. Hoekom sny jy nie net eers 2duim af nie? Ek het n 4duim Taurus 357 en hy dra heel gemaklik met n inside waistband holster.

Groetnis

Re: 357 Mag 6" loop

Posted: Mon Apr 29, 2013 4:43 pm
by FHM
Ek stem Piet Skiet - me n 2 duim loop gaan dit lyk of die son opkom voor daai loop en jy gaan virseker vir n hele tyd flash-blind wees ;)

Re: 357 Mag 6" loop

Posted: Tue Apr 30, 2013 2:24 pm
by Grystoppie
Dankie manne. Wil ook nou nie elke keer die snor wegbrand as ek skiet nie.
Ook nie van lykskending aangekla word as hy verbrand en geskiet is nie.

Re: 357 Mag 6" loop

Posted: Tue Apr 30, 2013 2:31 pm
by FHM
Grystoppie wrote:Dankie manne. Wil ook nou nie elke keer die snor wegbrand as ek skiet nie.
Ook nie van lykskending aangekla word as hy verbrand en geskiet is nie.
Lyk of jy 2 keuses het hierso:
1...sny tot 4 duim vir dra-SD wapen
2...verkoop (375 6' is baie populer) en kry vir jou n 9 mm P of 45 pistool

Sterkte met die keuses en besluit! ;)