Page 1 of 1

LAAAAng skoot

Posted: Tue Sep 21, 2010 4:17 pm
by BLOK
Dis nou net vir as jy kan skiet dan skiet jy jou skapies so.

Blok.

http://www.youtube.com/watch?v=bAOyY6yO9MQ&NR=1&feature=fvwp

Re: LAAAAng skoot

Posted: Tue Sep 21, 2010 4:20 pm
by Gerhard
Eish....

en ek is trots op my 250 yards skoot met die Hornet Saterdag aand...

Mens kan die trajek mooi sien op die video.

Wonder wat se kaliber gebruik is.

Re: LAAAAng skoot

Posted: Tue Sep 21, 2010 9:58 pm
by Boesman
Sal beslis die hele video wil sien. Miskien vertel hulle daarin watter kaliber dit was. Mooi skoot in elk geval.

Re: LAAAAng skoot

Posted: Wed Oct 06, 2010 2:10 pm
by Stefan764
Blikslaters....  n Mens besef net weer van voor af wat die tegnologie als vandag doen. Kyk as hy so uit"zoom" hoe moeiliker raak die ou "oopvisier-skoot"!!!

Baie mooi skoot en goeie video-gehalte. My raaiskoot is niks minder as n .300MW nie. Dis dam nogsteeds bitter vinnag na die skoot wat die ou skapie omdop...

Nou ja, ek bly maar hier by die 200m rond, dis sover soos wat my selfvertroue strek..

Groete
Stefan

Re: LAAAAng skoot

Posted: Mon Nov 15, 2010 8:53 am
by JACQUES BOTHA
Ek sien hulle noem dit n mountain goat....F F F F F F F F F F F F F FRIKADEL....
MISKIEN MOET HULLE GAAN VIR GOAT WAT TEEN DIE MOUNTAIN GESKIET IS? KAN SOMMER MAKLIK N VETSTERT PESIE GEWEES HET OOK
GROETE DIT WAS TEN MNSTE MOOI FOOTAGE
jACQUES