Page 1 of 1

Do you want to revise / review your post

Posted: Mon Apr 22, 2013 4:08 pm
by FHM
Ek kry gereeld n pop-up as ek besig is om te reply na n pos, wat vir my se daar is reeds gepos en of ek my pos wil hersien.

Waar kan ek dit verander dat dit nie vir my gevra word nie en dat n reply pos van my deurgaan sonder die pop-up asb?

Re: Do you want to revise / review your post

Posted: Mon Apr 22, 2013 5:32 pm
by jaracal
FHM
Dit is standaard en beteken dat iemand anders 'n post op dieselfde topic gepost het voor joune. Dit gee jou kans om sy post te lees en dan nog iets by te voeg of weg te laat indien jy dit sou verkies. Indien nie kan jy net weer submit druk.
Groete
Heinrich

Re: Do you want to revise / review your post

Posted: Mon Apr 22, 2013 10:08 pm
by Fanta300
FHM

Gebeur gereeld met my ook. Beteken net daar is ander ouens wat vinniger tik as ons :laugh:

Re: Do you want to revise / review your post

Posted: Tue Apr 23, 2013 10:04 am
by FHM
Ek sien dankie Hein.

Ja nee Fanta - met die wortels vir vingers is ek agter in die ry met tikspoed!