303 groepering
Posted: Thu Sep 16, 2010 3:50 pm
Dagse
Ek wil graag bietjie raad vra. Ek het die volgende groepe geskiet met my 303. Hy het n sintetiese kolf op met n tasco world class 4 x 44 teleskoop op.
Lading was Impala se begin lading en ook hulle voorgestelde COL dink julle daar is potensiaal vir kleiner?
Selfde met die sierra's Somchem se begin lading gevat asook hulle col.
Dalk moet ek bietjie met die COL speel wat sal julle s? ek wil kyk of ek die groepe kleiner kan kry.
Imapala

Sierra's