Page 1 of 1
Blouwildebees jag noordwes
Posted: Sun Apr 21, 2013 6:24 pm
by Marinus
Weet enige iemand van n goedkoop plek om blouwildebees te gan skiet want al pryse wat ek kry is omtrent 3500 n bul en dis effens duur
Re: Blouwildebees jag noordwes
Posted: Sun Apr 21, 2013 7:35 pm
by Hugo
Eks ongelukkig volbespreek. My prys is R2900 en R2400.
Re: Blouwildebees jag noordwes
Posted: Sun Apr 21, 2013 8:01 pm
by Marinus
Ai maar dankie dat jy latweet het
Re: Blouwildebees jag noordwes
Posted: Sun Apr 21, 2013 9:51 pm
by Schalk.vdB
Marinus
Zeus Venter van Tusk Safaris het 'n special op Wildebeeste.
Ek dink dit is R2100 nie trofee.