Page 1 of 1
Toepassin van lisensie tipe
Posted: Sat Apr 20, 2013 1:36 pm
by Cobus(Cobb)
Ek het pistool liksens vir selverdediging en gewere liksense vir jag.....
As ek nou 'n boef uit selverdediging met .308 blaas....is daar moeliheid omdat geweer en lisensie nie vir korrekte doel gebruik is nie??
Ek luister
Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Sat Apr 20, 2013 2:04 pm
by G-force
En as jy hom met baksteen dood gooi?Geen liksens vir dit nie maar wettig.As jou lewe of iemand ander s'n in gevaar is kan jy enige wapen gebruik.
Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 5:09 pm
by Krokedil
Kan iemand my help met die regde bewoording vir motverings briewe vir nuwe aansoek op .22 pistool en.222 geweer dankie

Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 5:12 pm
by Cobus(Cobb)
Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 5:20 pm
by NEGE3
Eerstens hou hulle nie van die woord SELFVERDEDIGING nie en verkies hulle die woord SELFBESKERMING.
Omstandighede speel altyd 'n rol. Jy sal altyd moet bewys en verklaar hoekom jy daardie spesifieke wapen onder daardie spesifieke omstandighede gebruik het om jouself te beskerm. Hulle het ook nogal 'n probleem met "Excessive force"
So wees maar versigtig. 'n 308 Is maar vir lang afstand bedoel en dan is jou lewe gewoonlik nie in gevaar nie.
Groete.
Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 5:37 pm
by PWV
Vir my is dit snaaks dat daar so 'n geweldige motivering moet wees. Ek het dit nog altyd net in een paragraaf geskryf en ek is nog nooit 'n lisensie geweier nie.
Jongste geweerlisensie gekry op 8-11-2012.
My foto spreek seker boekdele?

Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 6:36 pm
by NEGE3
Pieter dit hang maar daarvan af hoeveel wapen lisensies jy reeds op jou naam het en word hulle knorrig oor die nice to haves.
Groete.
Re: Toepassin van lisensie tipe
Posted: Mon Apr 29, 2013 7:06 pm
by Pvdw
Cobus jy kan maar laat loop met daai 308. In 'n geval waar jou lewe werklik in die moeilikheid is kan jy jou vrou se rollie ook gebruik.
Ge het dit mooi gestel.
Peet