Page 1 of 1

SAJWV Swartland, Veldskiet 20 April 2013

Posted: Tue Apr 16, 2013 11:10 am
by Gawie(13mm)
Dagsê almal.

Swartland se tak van SAJWV bied Saterdag 'n veldskiet aan in die vorm van 'n "gong-challange".
Daar is 20 gongs met afstande van 70m tot 300m. Daar is volop pryse!
Al die inligting is op die PDF aanhegsel.
Sien julle daar.

Groete van huis tot huis.
Gawie.
Microsoft Word - SAJWV Swartland tak Veldskiet 20 April 2013.pdf

Re: SAJWV Swartland, Veldskiet 20 April 2013

Posted: Tue Apr 16, 2013 1:21 pm
by JTM
Klaar ingeskryf en lekker opgewonde! Ek hoop my voorbereiding help die keer beter vir al die gonge.

Re: SAJWV Swartland, Veldskiet 20 April 2013

Posted: Wed Apr 17, 2013 9:25 am
by Gawie(13mm)
So hoeveel manne en dames sien ek Saterdag op Papkuilsfontein?
Die son gaan Saterdag skyn met 20 grade maks. Lekker toestande vir skiet.
Die gras is kort gevreet deur die bees, maar "gum-boots" sal droë voete verseker na die lekker reën.
Groete, Gawie

Re: SAJWV Swartland, Veldskiet 20 April 2013

Posted: Sat Apr 20, 2013 5:45 pm
by JTM
Gawie, dit was lekker om julle daar te ontmoet. Behalwe vir die vrot skiet het ek die dag baie geniet. So leer mens maar.