Page 1 of 1

Jag Plase

Posted: Mon Apr 15, 2013 10:45 am
by Jan Nortje
More Mense

Ek is nuut op die forum maar wil graag weet is daar iemand wat my kan help met kontak besonderhede vir jagplase wil bekostigbaar is.

Groete
Jan

Re: Jag Plase

Posted: Mon Apr 15, 2013 11:00 am
by Carl
Hallo Jan,
Welkom hier. Dit sal help as jy bietjie meer inligting kan gee. As jy in die Kaap bly gaan 'n bekostigbare plaas in Alldays jou nie baie help nie.

Re: Jag Plase

Posted: Mon Apr 15, 2013 11:36 am
by Jan Nortje
Jammer haha sou help as ek seker se waar ek bly

Ek is in JHB(Kempton Park) en is bereid om te ry tot in met so 400km

Dankie
Jan

Re: Jag Plase

Posted: Mon Apr 15, 2013 11:48 am
by jamalley
Ek kan jou help met jagplek in Ficksburg - Jong elandbulle, SWB, Blesbokke en Rooihartebees - stuur my jou epos adres met 'n pm, dan mail ek jou

Re: Jag Plase

Posted: Mon Apr 15, 2013 12:07 pm
by Jan Nortje
Dankie jamalley, ek maak so

Re: Jag Plase

Posted: Tue Apr 16, 2013 3:50 pm
by evdberg
Daar is n geleenteid in Vrystaat - Henneman
Baie bilik met sy pryse, baie behulpsaam.
Ek gaan Junie by hom jag.

Re: Jag Plase

Posted: Wed Apr 17, 2013 12:02 pm
by Jan Nortje
Dankie, sal beslus hom mail....