Page 1 of 1

Sosiale lede aand Baviaanspoort tak

Posted: Tue Apr 09, 2013 2:48 pm
by ROBBIE1
;D
Baviaanspoort tak het more aand (Woensdag 10 April'13) weer n lekker kuier aand. :):

Wie hier is lid by Baviaans, of dalk nie lid nie wat net wil gaan kyk hoe dit verloop? Ek gaan, en as daar iemand is wat nog nie op so n geleentheid was nie, is jy welkom om my te kontak as jy nie alleen daar wil aankom sonder om iemand te ken, maar ek kan enige iemand uitnooi om te kom kyk, dit is n lekker informele kuier aksie by Inyathi Park (hoofkantoor).

Ek sit juis die post op n.a.v. die geprekke onder die topic van S A Jagters se uitspraak oor langafstand skiet, voordele en nadele van verenigings, en paar dinge wat daar gese is. Manne wat wonder oor wat met die geld gedoen word, kan dan self sien, en sommer n lekker bring en braai saam met die ander lede geniet!! >:D Bring jou skuimpie saam, daar word nie geskiet nie!!

Kom Baviaanspoorters, gesels biki saam la ons sien hoeveel is ons hier!! Stephen jys een van ons, sien ons jou more aand? ><)

Groetnis.

Re: Sosiale lede aand Baviaanspoort tak

Posted: Wed Apr 10, 2013 2:36 pm
by ROBBIE1
Ek kan nie glo dat hier nie Baviaanspoort lede op die forum is nie, of was die manne dalk maar net nie op die forum die paar dae nie??

Re: Sosiale lede aand Baviaanspoort tak

Posted: Wed Apr 10, 2013 2:40 pm
by FHM
Robbie, plaas n nuwe pos onder 'algemeen' met die opskrif :
"Baviaanspoort lede wen kudu jag vir die naweek" en sit die link na die pos in daai pos...Voila!

Dit sal enige Baviaanspoort l;id uit sy dop laat kruip....

Re: Sosiale lede aand Baviaanspoort tak

Posted: Wed Apr 10, 2013 3:02 pm
by ROBBIE1
Hahaha, lyk dis wat mens moet doen Francouis!!

Nee sal biki vanaand hoor of weet die manne van die forum!!