Redfield scopes
Posted: Wed Sep 08, 2010 10:42 am
Het enige van julle dalk ondervinding met die nuwe redfield revolution scopes?
Ek dink daaraan om 'n paar van hulle op gewere te sit vir algemene jag. Die prys lyk goed en Leupold het hulle mos oorgeneem (hulle het ook 'n "lifetime warranty" wat dit ook al beteken.
Met watter Leupold sal jy hulle vergelyk (VX1 of VX2) wat optiese kwaliteit en konstruksie betref?
Ek kyk spesifiek na die 4-12x40 met die acu-range reticle
Ek hoor graag julle opinies.
Pieter
http://redfield.com/riflescopes/