Etrex 10
Posted: Mon Apr 08, 2013 4:32 pm
Ek weet daar is 'n oop topic oor etrx 10 maar weet nie waar nie......
Dit is wat ek vandag kon uitfigure....dalk kan almal dit al reeds doen maar nou ja, dalk help dit iemand
As jy by jou stand stop, vat dit as waypoint 1
Loop sit jou roeper uit en merk dit as waypoint 2
Sit nou op jou stoel en orienteer die etrex om way point 2 te wys in die rigting wat jou roeper is...
bv...as jou roeper 11 uur voor joy staan, draai etrex rond in jou hand totdat wp 2 11 uur van wp 1 af is...
Vat dan die klein toggle en beweeg jou pyl op die Etrex in die rigting van jakke, asook op jou geskatte afstand, klick met toggle en op die screen is daar so ronde bolletjie....Go to, en daar gaan jy met die driehoek pyltjie tot by jou destination.
Hierdie is 'n ander metode as wat op die kurses bespreek word ,,,,gaan prober dit en kyk of jy meer as 1 punt kam trek...
Cheers