Page 1 of 1

Hulp met Vernier

Posted: Sun Apr 07, 2013 1:42 pm
by hendrikm
Hi Julle,

Ek het raad nodig asb, ek wil graag n terminator bestel en ek wil net seker maak ek doen dit reg die eerste keer.

Ek het n vernier geleen en nou my loop gemeet, dis n howa 1500 .308, die merk op die onderste skaal is op 9 wat hy opgelyn is, maar nou kry ek verskillende antwoorde van google af.

Party mense se jy maal dit met die skaal, maw, 9 x 0.02mm = 0.18 en dit tel mens nou by op die lesing van 15mm, so die antwoord daar is 15.18.

Nou die ander mense se jy lees hom net so, maw, 15.9mm.

Dit is nogals n groot verskil, nou wil ek net seker maak watse ene is reg?

N ander ding is ook, moet ek net op die punt van die loop meet, of moet ek op 20mm ook meet, want die loop word mos dikker?

Laat weet maar as ek die foto moet oplaai.

Re: Hulp met Vernier

Posted: Sun Apr 07, 2013 3:50 pm
by Andrew Leigh

Re: Hulp met Vernier

Posted: Tue Apr 16, 2013 11:24 am
by Johan22
Ja as jy nog sukkel kry digitale een dit werk net die maklikste as jy nie die ou Vernier kan lees nie

Re: Hulp met Vernier

Posted: Tue Apr 16, 2013 11:35 am
by vriell
hendrikm wrote:Hi Julle,

Ek het raad nodig asb, ek wil graag n terminator bestel en ek wil net seker maak ek doen dit reg die eerste keer.

Ek het n vernier geleen en nou my loop gemeet, dis n howa 1500 .308, die merk op die onderste skaal is op 9 wat hy opgelyn is, maar nou kry ek verskillende antwoorde van google af.

Party mense se jy maal dit met die skaal, maw, 9 x 0.02mm = 0.18 en dit tel mens nou by op die lesing van 15mm, so die antwoord daar is 15.18.

Nou die ander mense se jy lees hom net so, maw, 15.9mm.

Dit is nogals n groot verskil, nou wil ek net seker maak watse ene is reg?

N ander ding is ook, moet ek net op die punt van die loop meet, of moet ek op 20mm ook meet, want die loop word mos dikker?

Laat weet maar as ek die foto moet oplaai.
As die terminator 20cm oor die loop pas dan verseker moet jy albei lesings opsit.Die punt "." is regtig nie so belangrik nie want daar is speling op voor en agterkant van die terminator . Kontak die persoon wat jou KD se draad op die loop gaan opsit.Hy behoort te weet of kontak "Cityguns" in die Kaap.Hulle sit daagliks KD's op vir al die Howa Kalibers.

Re: Hulp met Vernier

Posted: Tue Apr 16, 2013 2:56 pm
by hendrikm
Baie dankie vir die hulp.