Hierdie is 'n kennisgewing dat alle "ou handelaars advertensies" van Jaracal verwyder sal word voor of op 19 April 2013. Indien jy sou belangstel om te adverteer kan jy my kontak by hein at jaracal dot com.
Groete
Heinrich
Verwydering van Ou Advertensies
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Verwydering van Ou Advertensies
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Verwydering van Ou Advertensies
Ek het die meeste van die advertensies verwyder van persone wat nie deel is van ons "betalings-korps" nie. Julle sal die betalende adverteerders uitken aan hulle advertensies in die advertensie spasie bo en aan die regterkant.
Ek wil julle vriendelik dog ernstig versoek om my te help om die proses te monitor asook om ons adverteerders te ondersteun. Dit is hulle wat dit vir ons moontlik maak om die forum kosteloos aan ons lede te verskaf en ons op die vinnige "dedicated server" te hou.
Ek dank julle almal vir die ondersteuning.
Lekker kuier op ons forum
Groete
Jaracal
Ek wil julle vriendelik dog ernstig versoek om my te help om die proses te monitor asook om ons adverteerders te ondersteun. Dit is hulle wat dit vir ons moontlik maak om die forum kosteloos aan ons lede te verskaf en ons op die vinnige "dedicated server" te hou.
Ek dank julle almal vir die ondersteuning.
Lekker kuier op ons forum
Groete
Jaracal
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Riaan Beeslaar
- Hero Member
- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
- Location: Tzaneen, Limpopo
Re: Verwydering van Ou Advertensies
Dankie Hein vir al jou moeite
Groete
Groete