Page 1 of 1
Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 4:43 pm
by grumpy
Ek wil net hoor wat is die regte metode.
Ek het vir my nuwe doppe gekoop om te herlaai. Kan ek dadelik laai of moet ek eers resize deur die press?
Ek moet begin herlaai vir die 375 en enige data, advies ens is welkom asb. Dis n nuwe kaliber vir my en ek wil graag begin met hom.
Dankie
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 4:59 pm
by Eugene
Beter om te resize!
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 5:45 pm
by Hein M.
grumpy wrote:Ek wil net hoor wat is die regte metode.
Ek het vir my nuwe doppe gekoop om te herlaai. Kan ek dadelik laai of moet ek eers resize deur die press?
Ek moet begin herlaai vir die 375 en enige data, advies ens is welkom asb. Dis n nuwe kaliber vir my en ek wil graag begin met hom.
Dankie
Jip.
Jy moet hulle fullsize en sny tot die regte lengte.
Mooiloop!
Hein M
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 7:04 pm
by grumpy
Dis reg sal so maak. Wat is die lengte wat ek dit na moet sny?
Ek wil Federal primers, S355 kruit en 250, 270 en 300 gr punte gebruik
Ek kry my geweer die week terug van die smid en wil probeer as ek dit vroeg terug kry om Saterdag te gaan skiet.
Enige help en advies sak ek wardeer asb.
Dankie.
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:15 pm
by Chevvy SS
Case length:
2.850 in (72.4 mm)
Trim-to length: 2.840 in (72.14 mm)
Case capacity: 96.3 grains (6.24 g) of water
(Google)
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:23 pm
by tripodmvr
Watter 375 praat ons hier van? Kruit tipe word hierdeur bepaal.
Enige dop kan met 0,25-0,3mm korter gesny word as max lengte om uniforme lengte te kry.
Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:38 pm
by grumpy
ChevySS, baie dankie.
Oom 3poot, ek het die Howa 375 Ruger. Ek weet nie wat is die beste om te gebruik en wat sal die beste resultate gee nie .
Ek dink om die volgende te gebrui:
S355 of S365
Federal primers
Barnes TTSX en Hornady punte.
Ek soek iets vir papier en iets vir jag in die 270gr en ligte soos 250 daar rond. Weet nie of dit nodig sal wees vir 300gr nie. Dis swaar en nie ver plat trek nie.
Baie dankie aan julle vir die hulp. Nou het ek iewers om mee te begin darem.

Re: Doppe resize?
Posted: Sun Mar 31, 2013 9:38 pm
by Hein M.
Grump
PM ook vir Tau (John) op die forum. Hy doen ook nou ladingontwikkeling met sy 375Ruger. Hy gooi nogal akkuraat op 100m.
Mooiloop!
Hein M
Re: Doppe resize?
Posted: Mon Apr 01, 2013 9:31 am
by grumpy
Dankie Heinm. HY gebruik GSC waar ek Barnes en Hornady wil gebruil. Ek sal hom elk geval pm stuur.
dankie.
Re: Doppe resize?
Posted: Mon Apr 01, 2013 1:20 pm
by Hein M.
Nee. Hy is n meer by GS nie...