Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek soek plek in Namibia vir boogjag. Omtrent alle safari jagplase cater vir die Internasionale mark.
Ek wil graag n waterbok en swartwilde bees skiet die jaar, verkieslik in die noorde van Namibia.
Groete
Johan