Page 1 of 2
Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:39 am
by jaracal
Ek gaan vanmiddag/vannaand probeer om die forum weer na jaracal.com oor te skakel. Hopelik sal dit vinnig en pynloos verloop. So die forum sal tussen 4 en 5 PM van lyn afgaan om oorgeswaai te word.
Daarna sal dit net afhang hoe vinnig dit oorgeskakel kan word en dan sal ons weer op lyn wees.
Groete
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:59 am
by grumpy
Baie dankie vir al die moeite.
Laat weet as ons weer n donasie moet maak. Dis tog vir onsself wat dit so lekker geniet!!

Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 11:37 am
by Eugene
grumpy wrote:Baie dankie vir al die moeite.
Laat weet as ons weer n donasie moet maak. Dis tog vir onsself wat dit so lekker geniet!!

+1!

Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 12:05 pm
by James Wilson
Hein, gaan dit dan die login probleem aanspreek?
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 2:23 pm
by jaracal
yip, dan behoort jy automaties te kan inlog
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 7:30 pm
by PJS
James Wilson wrote:Hein, gaan dit dan die login probleem aanspreek?
Myne werk ook nou weer.
Dankie Hein.
Mooiloop
PJ
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 7:42 pm
by Otto
Werk honderd persent
Baie dankie Hein
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 7:47 pm
by jaracal
Daar was so 'n klein hick-up maar hoop ek ek het dit nou uitgesort. Die board het heeltyd terug gegaan na die .co domain. Hopelik is dit nou uitgesort
Groete
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 7:56 pm
by jaracal
Laat weet ook sommer hier indien julle 'n probleem met die forum ondervind.
Groete
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 9:51 pm
by cassie_calvinia
Oom
dit kan my rekenaar wees.
maar in die vorige uitleg van die forum, as iemand 'n link opsit na 'n website, en jy click op die, dan maak hy 'n nuwe tab oop.
as ek nou op 'n link click, gaan hy uit jaracal uit, na web page toe. kan 'n mens dit dalk verander?
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 9:53 pm
by cassie_calvinia
werk die foto plasing nog dieselfde?
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:07 pm
by jaracal
yip behoort nog so te werk
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:39 pm
by grumpy
Baie dankie Hein. Wardeer al jou moeite vir ons ou kla kouse!!!
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:40 pm
by Kalahari
Dankie Heinrich
Die sein het so bietjie langer gevat om by my uit te kom, maar als loop sover baie mooi.
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:41 pm
by Marc
Dankie Oom Hein
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sat Mar 30, 2013 11:48 am
by theedge
Dankie sien myne werk ook mooi
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sat Mar 30, 2013 12:03 pm
by mariusr
Dankie Hein lekker om nie elke keer in te lock!
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sat Mar 30, 2013 1:04 pm
by TOKELOS
Baie dankie Hein!
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sun Mar 31, 2013 6:45 am
by PaulM
jaracal wrote:Laat weet ook sommer hier indien julle 'n probleem met die forum ondervind.
Groete
Heinrich,
Dankie, dinge loop mooi vlot. Net nog een probleempie - my teks is nog steeds 'centre aligned'. Is dit 'n
verstelling aan my kant wat gemaak moet word?
Dankie vir al die moeite. Dit word regtig waardeer.
Wederom,
Paul.
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:01 am
by JPS
Oom Hein
baie dankie vir die forum alles loop reg hier behalwe vir 2 goedjies.
Met PM kon ek gewoonlik net op iemand se naam kliek wat post gemaak het en dan kon ek hulle PM gestuur het nou as ek op die persoon kliek gebeur niks. Dan as ekmna my profile gaan om PM te stuur kom hy op met "none" by die send to en ek kan nie persoon se naam intik of enigiets nie lyk of hy gelock is.
Dan kry ek nog steeds nie die auto log in reg nie ek moet elke keer inlog. Werk van Ipad af. Is daar iets anders wat ek moet doen?
mooiloop en weereens dankie.
JP
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:18 am
by Eugene
cassie_calvinia wrote:Oom
dit kan my rekenaar wees.
maar in die vorige uitleg van die forum, as iemand 'n link opsit na 'n website, en jy click op die, dan maak hy 'n nuwe tab oop.
as ek nou op 'n link click, gaan hy uit jaracal uit, na web page toe. kan 'n mens dit dalk verander?
Regs click op link en kies "Open in new tab"!
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Tue Apr 02, 2013 8:35 am
by henried
Baie dankie, het heelnaweek gedink die side is gehack...
Ek kan nie van my iPad post nie, kry 'n SQL error...
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Wed Apr 03, 2013 7:30 am
by henried
henried wrote:Baie dankie, het heelnaweek gedink die side is gehack...
Ek kan nie van my iPad post nie, kry 'n SQL error...
Al weer reg...

Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Wed Apr 03, 2013 10:09 am
by Piet Pille
Baie Dankie!
Laat weet tog net die "agtergeblewenis" soos FHM dat hy tog maar kan terugkom noudat die die nuwe webtuiste reg is:-)
Re: Verandering van Forum na jaracal.com
Posted: Wed Apr 03, 2013 9:00 pm
by James Wilson
hoe kan ek die posts se uitleg verander? dit is alles gesenter dit lyk soos n gedig en lees baie swaar?