wild kondisie vs weiveld ??
Posted: Sat Mar 23, 2013 11:27 pm
goeie naand manne,
eintlik aan die boere, vir wie die klimaat en weiding n daaglikse ding is, en aan almal wat al hierdie jaar so bevoorreg was om n draai in die veld te kon maak.
ek verstaan dis lelik droog daar buite. van oos-kaap cradock, karoo, vrystaat en noord kaap.
nou hoe lyk die wild se kondisie sover ? alles gaan op (behalwe wat die boere in hul sak kry vir stoorlammers) biltong jagpryse styg ook maar is die bokke darem nog mooi ?
geruste nag vir jul almal