Page 1 of 1
My 20 Rand Tumbler
Posted: Sun Aug 29, 2010 7:13 pm
by Jagtersdok
Het vandag gou die bedryfie aan mekaar geslaan

Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Sun Aug 29, 2010 7:28 pm
by DSBW
"Impressive"! Vertel bietjie meer, watse motor gebruik jy, specs van die ander onderdele?
Dawie
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Sun Aug 29, 2010 7:42 pm
by Jagtersdok
Baie dankie
Motor - Defy tuimeldro?r
Springs - Ou windbuks vere 150mm gesny
Alimunium plaat vir die raam werk
Stainless bak by my swaer gekry.
Pote - Stainless pypies offcuts en rubbertjies
Maar aan mekaar geslaan met boute en moere soos ons boere dit maar doen en orals tussen in met die "glue gun" geseel om die impak van die vibrasie te verminder
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Sun Aug 29, 2010 9:48 pm
by Boesman
Hel, ek wens ek was so handig. Ek moet alles wat ek wil he koop. Mooi man!
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Sun Aug 29, 2010 11:39 pm
by theedge
Baie netjies
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Tue Apr 12, 2011 10:04 am
by PITSMIT
hoe koppel die motor aan die bak en wat laat hom vibreer.

vertel bietjie meer en gee sablief nog paar detail fotos as jy kan of is hy gepatenteer.
pitsmit
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Tue Apr 12, 2011 5:09 pm
by Jagtersdok
Jacks ek sal paar neem en opsit.
Die motor se shaft is offbalance gemaak met gewiggie. Die motor is aan baseplate vas en dan is die bak met een lang bout aan die baseplate in die middel vas getrek
Re: My 20 Rand Tumbler
Posted: Wed Apr 13, 2011 8:24 am
by PITSMIT
thanx man ek het n lyman tumbler maar ek is nuuskierig oor hoe jy dit gedoen het ek hou ook van goed maak met die hand en dalk kan ek eendag iemand help wat nie geld het vir n regte een nie
lekker dag
jackie