Page 1 of 1

Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 4:15 pm
by ROBBIE1
My skoonpa het n 2 ton Izuzu elf tokkie met bees tralies wat ek wil verkoop. Die ou kerel het nou ook Pretoria toe getrek, en wil nou vuilgoed en en en wegry, maar hy is nou te oud vir bestuur hier in die city met die ou wa, ek gaan baie drama he!!! Die engin is >3000km terug oorgedoen (fakture en jobkaarte beskikbaar) maar gaan voetstoods. Prys R28,000-00 kontant. (Dis net wat die engin hom gekos het)

As iemand belangstel laat weet dan stuur ek n foto, kry nie goed gelaai hier op die site nie - seker te dom!!
:laugh: .....

Re: Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 4:36 pm
by Jakkalsgat
Robbie

Tel no?

Groete
Jaco

Re: Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 4:42 pm
by ROBBIE1
Hi Jakkals

082 297 8380 / 012 546 6807

Re: Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 4:52 pm
by BRNO (Pierre)
Sit vir interresandhid n foto op as jy beskikbaar het asb.

Re: Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 5:00 pm
by ROBBIE1
Brno ekt getry ma kry nie die ding op nie, se die file is te groot!!

Eks maar baie BBT (Born Before Tecnology) volgens my dogter jong!!

Re: Izuzu Elf 2 ton trokkie

Posted: Fri Mar 22, 2013 10:01 pm
by Kallie404
Robbie,
PM gestuur.