Page 1 of 2
Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 4:44 pm
by Dries Skiet
Kon dit net nie weerstaan nie.
Dankie Johan aka Prohunt, lyk sommer spogerig.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 4:47 pm
by Gawie(13mm)
Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright

Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 4:54 pm
by Piet Pille
Ha!!!! Nog manne wat ook my siekte onder lede het!!
Dog dis net ek wat verkwis hier in die maer tye!
Lyk baie netjies Dries! Geluk man!
@7mm - "Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright " -- LMGA!!!

Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 4:57 pm
by Smiley
Sjoe menere maar dis darem wilde teleskope daardie, amper sĂȘ ek verkykers haha
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 5:12 pm
by Dries Skiet
Het al die jare met n ou Lynx geskiet, maak geen fout, niks fout met Lynx nie maar deesdae soek hulle te veel, Ek het maar die Nightforce pad gegaan met die ver skieters en Leupold vir die bos. Het laas Saterdag my .243 se gate op 300meter op die SAJWV se Jakkals teiken gesien met die NF se BR scope, die kondiesies was maar goor.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Wed Mar 20, 2013 5:17 pm
by Dries Skiet
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Thu Mar 21, 2013 2:41 pm
by Gawie(13mm)
Dries , jy sal jou naam op die Forum moet verander na "Dries Kyk"
Dit is lekker as 'n man se toerusting bymekaar kom en alles loop soos stroop.
Groete, Gawie.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Thu Mar 21, 2013 2:54 pm
by JTM
Was dit die shoot buite Durbanville? Daai jakkals baan het my gevang jong. Mooi groep geskiet wat mooi onder 'n bierblik se gat sal pas. Net jammer die ek hele groep het net onder die bors van die jakkals gesit. Sommer net daar - 30 punte...
Ek moet nog my scope gewoond raak op die afstand.
Mooi scopes daai Dries.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Mar 22, 2013 8:58 am
by Dries Skiet
[quote="JTM"]Was dit die shoot buite Durbanville?
Was Gen. Piet Joubert skietbaan by die SAW se Boekenhoutskloof basis, Noord van Pretoria. Julle daar in die Kaap het maar woeste winde, n mens sal met 338 Lapua daar moet skiet.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Mar 22, 2013 9:22 am
by Reggie Gerber
Mooi Dries
Niks is meer veilig met so scope nie
Reggie
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Mar 22, 2013 9:50 am
by Riaan Beeslaar
More Dries
Moet nou nie laat ons so nuuskierig bly nie.
Gee bietjie meer inligting rondom daardie scopes.
Groete
Riaan
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Mar 22, 2013 10:46 am
by Dries Skiet
Hi Riaan
Niks vremmds nie, Alby 8-32X56 Nightforce, naaste een is BR of dan Benchrest model, hy is op n .308 RSA. Die ander een is die NXS met NP-R1 rectical en hy is nou op my .243 Remmington 700 VLS.
Ek dink dit is meer as voldoende vir my skiet, bewe in elke geval soos hond wat gif gekry het, gaan more bietjie baan toe dan sal ek sien wat maak die NXS.
Groete
Dries
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Tue Mar 26, 2013 12:19 pm
by Dries Skiet
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Tue Mar 26, 2013 12:30 pm
by prohunt
Hi Dries,
Ek is bly jy is gelukkig met die scope. Geniet hom. My Swarov is oppad
Groetnis
Johan
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Tue Mar 26, 2013 12:39 pm
by Dries Skiet
Johan ek is baie gelukkig
Was n goeie koop. Jy moet kom vertel as jy daai swarovski getoets het, dit sal iets besonders moet wees om die NXS te kan klop.
Groete
Dries
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Tue Mar 26, 2013 10:55 pm
by theedge
Wow mooi bly maar mooi
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 9:59 am
by Dries Skiet
Finish en klaar, loop soos stroop, pas my soos n handskoen.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 10:08 am
by Zack Benade
Baie mooi kolf daai Dries. Vertel bietjie oor hom.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 10:15 am
by jamalley
Baie mooi kolf, baie geluk - is daai teleskoop familie van die hubble?
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 10:44 am
by Marc
Baie mooi

Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 10:50 am
by Geno
Netjiese kolf!
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 11:20 am
by Dries Skiet
Zack Benade wrote:Baie mooi kolf daai Dries. Vertel bietjie oor hom.
Darius aka Boomslang, baie bekend in die luggeweer kringe het die kolf vir my pasgemaak, hout van Boyds af gekry. Die kolf het ook twee LED's wat aan kom as jy die geweer meer as 1grade links of regs kantel, so geplaas dat dit mooi in jou oog skyn as jy deur die scope kyk, maw as jy 99% waterpas is skyn niks in jou oog. Dit help baie met ver skote.
Nou wag ek vir die 308 RSA se kolf. Sy scope lyk nog meer soos stere kyker sin. Alby is maar net 8X32 NF.
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 11:22 am
by jamalley
Baie interresant
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 2:22 pm
by theedge
Baie netjies maat
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Posted: Fri Apr 05, 2013 2:25 pm
by Jaco B
Netjies, jaloesie steek no sy kop uit hier by my.
As ek mag vra, wat kos so kolf?
Jaco