Page 1 of 1

Herlaai data vir 233R AI

Posted: Wed Mar 20, 2013 1:41 pm
by Ferdi Bam
Hi Almal,

Sien nie op die Forum enige herlaai data vir .223R AI(kyk dalk nie goed genoeg?). Kan iemand dalk help asb. My geweer het n 1-9T en kan die swaarder punte(69 - 75gr) skiet en ek stel belang in die omskakeling.

Groete

Ferdi Bam