Page 1 of 1

jag kontak

Posted: Mon Mar 18, 2013 10:01 pm
by bakkies
Naand mense! Ek en n vriend wil net uit die stad kom oor die langnaweek en wil weet of julle nie weet van plekke noord van pta? Bekostigbaar? Net iets om die winter aan di gang te kry?

Re: jag kontak

Posted: Tue Mar 19, 2013 12:41 pm
by Smiley
Probeer Loodswaai,
CELL: 082 083 9424
FAX: 086 589 2611
Accommodation Enquiries: 082 083 9424
E-MAIL: loodswaai@lantic.net
WEBSITE: www.loodswaai.co.za