Page 1 of 1

Beskerm ons jag

Posted: Mon Mar 18, 2013 9:08 am
by Beyers
Kontak Jacobus du Toit
0123356994
Wildbedryf SA (WRSA) Hulle nooi alle jagters uit na hulle Nasionale Kongres wat sal plaasvind te Nylstroom gedurende 10-12 April 2013. Die jagbedryf is die ruggraat van die wildboerderybedryf. Samewerking tussen jagters en WRSA tov voorbereiding vir die toekoms is baie belangrik. Dit is belangrik dat die stemme van jagters raakgesien word en WRSA wil bitter graag hierdie sienings in ons aksies inbou.