Page 1 of 1

6.5 x 57 mauser

Posted: Sun Mar 17, 2013 11:02 pm
by bakkies
Wil graag meer inligting kry oor die 6.5x57 mauser?

Re: 6.5 x 57 mauser

Posted: Mon Mar 18, 2013 7:18 am
by Frederik
Ek het onlangs by Hot Powder gesien in Krugersdorp DIES doppe en paar pakke patrone wat in die special boks gegooi was vir die kaliber.
Dit is al wat ek vir jou kan se.

Re: 6.5 x 57 mauser

Posted: Mon Mar 18, 2013 8:19 am
by NEGE3
My swaer skiet die kaliber en herlaai ook. Weet hy gebruik S&B doppe en Nosler Partition 125gr. Sal sy info kry as jy belangstel. Hy jag alles tot koedoe met hom. Gebruik hom ook vir vlakte wild.
Groetnis.

Re: 6.5 x 57 mauser

Posted: Mon Mar 18, 2013 9:18 am
by Beyers
Kontak Marius vd Westhuizen nul 8 2 773 3302