Plek vir skaap
Posted: Fri Mar 15, 2013 9:05 pm
Hallo almal
Ek het plek vir tot 300 ooie vir iemand wat om deel wil boer. Verkieslik wit wol rasse, my drade is nie dorper proof nie. Meer inligting stuur maar n boodskap cgrossouw@gmail.com.
Groete CG