Page 1 of 1

338-06 Nosler Accubond 200gr

Posted: Thu Mar 14, 2013 3:09 pm
by Andre Hepburn
Dagse manne,het gou die ouens met kennis se hulp nodig asseblief.

Wil graag lading ontwikkeling vir my 338-06 doen en het die volgende inligting gekry vanaf QL

Node spoed van 2641 fps met 53,8Gr SS355.

My vraag aan julle is kan ek dadelik op 53,8Gr laai en opwerk tot ek groepering kry of moet ek maar vanaf 53,3Gr begin en dan opwerk in inkrumente van 0,5Gr. Wat sou julle manne se moet ek my jump op hé, 1mm of is dit te veel van 'n jump? Dis 'n orbendorf aksie so gaan maar redelik beperk wees met my TPL.


Lt weet net as julle enige ander inligting verlang.

Groete uit 'n bloedig Warm Kaap